Betaling Voorbeeld Klousules

Betaling. ▇▇▇▇▇▇ per Kaart of per elektroniese oorbetaling (EFT) op dag van veiling.
Betaling. 7.1. Alle bedrae betaalbaar moet op die tydstip en wyse betaal word ▇▇▇▇ gekommunikeer via die webwerf en studiekoste­inligtingstuk. 7.2. Geen vergunning of toegewing wat Akademia aan die student mag ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ geïnterpreteer word as ’n afstanddoening van Akademia se regte ingevolge hierdie ooreenkoms nie. word vir skade, aanspreeklikheid of verliese wat spruit uit die verskafte studiemateriaal en ­inligting, of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ of optrede ▇▇▇▇ bepaal deur die ooreenkoms nie. 8.1. Akademia aanvaar geen verantwoordelikheid indien die student datums en spertye nie nakom nie. Dit is die student se verantwoordelikheid om behoorlike beplanning en tyds­ bestuur te doen rondom die datums en spertye ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ Akademia bepaal. 8.2. Akademia behou die reg voor om wysigings tot die jaarplan en roosters ▇▇ ▇▇▇▇. 8.3. Indien ’n student vir addisionele vakke buite die betrokke program wil registreer, is dit die student se verantwoordelikheid om voor registrasie te bevestig dat geen roosterbotsings voorkom nie. 8.4. Alhoewel Akademia daartoe verbind is om, sover dit redelikerwys moontlik is, opleidingsdienste deurlopend en betyds te verskaf, stem die student spesifiek in dat onderrig deur die gebruik van elektroniese mediums geskied en gevolglik afhanklik is van die verskaffing van toegang tot inligtingsdienste (telefonies en data) deur derde partye. Gevolglik bevestig die student dat Akademia nie verantwoordelik gehou kan word vir verlies of skade weens enige onvermoë van Akademia om opleidings­ dienste te verskaf in omstandighede wat buite die beheer van Akademia is nie.
Betaling. 3.1 Die Maatskappy ▇▇▇ ‘n belastingfaktuur ▇▇▇▇▇ vir goedere en dienste aan die Kliënt gelewer en ▇▇▇ rekeningstate op ‘n maandelikse basis uitreik. 3.2 Alle bedrae word verskuldig en betaalbaar binne die periode ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Maatskappy aan die Kliënt in skrif bevestig van tyd tot tyd (en wat mag verskil ten opsigte van elke bestelling), en by versuim van sodanige bevestiging binne 30 dae na datum van die Maatskappy se relevante rekeningstaat. 3.3 Alle fakture wat tot gevolg het dat die Kliënt se rekening die heersende krediet limiet wat deur die Maatskappy aan die Kliënt verskaf is oorskry, ▇▇▇ verskuldig en betaalbaar wees by aanbieding van die faktuur, en lewering van die betrokke goedere en dienste ▇▇▇ uitgestel word totdat die Kliënt die bedrag betaal het. 3.4 Alle betalings ▇▇▇ in vrylike oordraagbare Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word, sonder enige aftrekkings, vry van enige kommissie, in die bankrekening van die Maatskappy, die besonderhede waarvan by wyse van kennisgewing aan die Kliënt bekend gemaak ▇▇▇ word na ondertekening hiervan. 3.5 Alle betalings ontvang ▇▇▇ eerstens toegewys word aan regskoste (indien van toepassing en aangegaan by versuim van die Kliënt om die verskuldigde bedrag te betaal), daarna aan enige rente en laastens tot die kapitale bedrag uitstaande ten opsigte van die Kliënt se skuld. 3.6 Nieteenstaande enige vergunning of verslapping wat die Maatskappy mag toelaat ▇▇▇ die Kliënt ▇▇ ▇▇▇▇▇ skuld aan die Maatskappy onmiddellik verskuldig en betaalbaar word en ▇▇▇ die Maatskappy onmiddellik geregtig wees ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vooraf kennisgewing aan die Kliënt onmiddellike betaling daarvan te eis indien die Kliënt versuim om enige bedrag verskuldig in terme hiervan op die betaaldatum daarvan te betaal of die Kliënt andersins in kontrakbreuk is of ‘n handeling verrig of versuim om dit te doen wat die Maatskappy se regte hierkragtens mag benadeel.
Betaling. 5.1 Die koopprys is ▇▇▇▇ volg betaalbaar: 5.1.1 Indien klousule 6.2 van Bylae A voltooi is, ▇▇▇ die deposito binne 7 (sewe) dae (beide dae uitgesluit) nadat skriftelik daartoe versoek is, betaalbaar wees. Gemelde versoek ▇▇▇ slegs ▇▇▇▇▇ word nadat die Verkoper die aanbod aanvaar het. Gemelde deposito ▇▇▇ elektronies betaalbaar wees in die trustrekening van die transportbesorgers ▇▇▇▇ voorsien in gemelde kennisgewing. 5.1.1.1 Beide die Verkoper en Koper magtig hiermee die transportbesorgers om die gemelde deposito by ABSA Bank en/of Eerste Nasionale Bank en/of Nedbank en/of Standard Bank, in ‘n opvragingsrekening, na gelang van hul uitsluitlike keuse, te belê teen die markverwante rentekoerse vir soortgelyke beleggings ingevolge artikel 78(2A) van Wet 53 van 1979, minus ’n administrasiefooi van 10% (tien persent) (BTW ingesluit) van alle renteverdienste. 5.1.1.2 Die renteverdienste ooreenkomstig klousule 5.1.1.1 val die Koper toe op die registrasiedatum. 5.1.1.3 Die partye vrywaar hiermee die transportbesorgers teen enige moontlike skade en/of verlies wat die partye kan ly as gevolg van gemelde belegging wat hulle bona fide ingevolge hiervan maak. 5.1.2 Die balans koopprys vermeld in klousule 6.3 van Bylae A, op die registrasiedatum. 5.2 Die Koper ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 21 (een en twintig) dae nadat hy skriftelik daartoe versoek is (beide dae uitgesluit), die transportbesorgers van ’n onherroeplike waarborg voorsien vir die betaling van die balans koopprys of koopprys, na gelang van die geval, ten gunste van die transportbesorgers of hul genomineerde(s) of ten gunste van die transportbesorgers en hul genomineerde(s), na gelang van die geval, wat, behalwe vir die voorwaarde vir betaling teen registrasie van transport van die eiendom in die naam van die Koper, onvoorwaardelik en aanvaarbaar vir die transportbesorgers ▇▇▇ ▇▇▇▇. Gemelde waarborg(e) kan voorsiening maak vir die betaling van rente ten einde verpligtinge van die Verkoper na te kom, waarvan die somtotaal nie die koopsom ▇▇▇ oorskry nie. Gemelde versoek ▇▇▇ slegs ▇▇▇▇▇ word nadat aan alle opskortende voorwaardes voldoen is. In die alternatief kan die Koper die verkoopprys in die trustrekening van die transportbesorgers betaal. 5.3 Indien die Koper voor die registrasiedatum ‘n dispuut vir arbitrasie ▇▇▇▇▇▇ het, ▇▇▇ hy nie geregtig wees om enige bedrag in terme hiervan verskuldig aan die Verkoper te weerhou, af te skryf of skuldvergelyking toe te pas nie, op voorwaarde dat die Verkoper die vereiste kennisgewing en...
Betaling. ▇▇▇▇▇▇▇▇ van enige verskuldigde bedrag deur die klant aan VKB geskied slegs deurdat die verskuldigde bedrag betaal word in en gekrediteer word op VKB se bankrekening. Indien betaling by wyse van bankoorplasing of deur die internetbankdiens geskied is dit die klant se plig om VKB van sodanige betaling in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel by wyse van die volgende metodes: per faksimilee by 058 863 3317 of per e-pos by ▇▇▇▇▇@▇▇▇.▇▇.▇▇.
Betaling. Alle bedrae betaalbaar moet op die tydstip en wyse betaal word ▇▇▇▇ gekommunikeer via die webwerf en faktuur. • Geen vergunning of toegewing wat Akademia aan die student mag ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ geïnterpreteer word as ʼn afstanddoening van Akademia se regte ingevolge hierdie ooreenkoms nie. • Alle aanspreeklikheid of verpligtinge wat ▇▇ ▇▇▇▇ mag kom uit hierdie ooreenkoms ▇▇▇ afdwingbaar wees op die student, selfs na afloop van die ooreenkoms. • Geen student ▇▇▇ toegang tot die aanlyn ondersteuningstelsel kry in die geval van agterstallige fooie nie. Vroegtydige reëlings moet met Finansies getref word sodat die student nie ʼn assessering mis nie. Indien ʼn assesseringsgeleentheid gemis word as gevolg van agterstallige betalings en voorafreëlings wat nie getref is ten opsigte van die rekening nie, ▇▇▇ ▇▇▇▇ opvolggeleentheid vir die student beskikbaar gestel word nie. Dit neem 48 uur vanaf die vereffening van die rekening voordat die student se toegang tot die aanlyn ondersteuningstelsel weer heraktiveer word.
Betaling a) Alle nieuwe klanten, stichtingen en verenigingen dienen de gehele betaling vooruit te verzorgen. b) Indien betaling niet heeft plaatsgevonden binnen de daarvoor overeengekomen termijn, dan is opdrachtgever verplicht vanaf de vervaldatum een vergoeding wegens vertragingsrente te voldoen gelijk aan 2 % cumulatief per maand van het totale bedrag van de factuur, waarbij een gedeelte van de maand wordt berekend als een gehele maand. c) ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ Transport is gerechtigd om bij uitblijven van tijdige betalingen alle kosten in rekening te brengen, welke de vordering van de verschuldigde gelden met zich mee brengt, zoals buitengerechtelijke kosten. Deze buitengerechtelijke kosten worden gefixeerd op 15 % van de som van de hoofdsom en de vertragingsrente.
Betaling. 2.1 Die koopprys is in kontant betaalbaar op die datum waarop die voertuig aan die koper gelewer word.
Betaling. 5.1. Betalingen zullen plaatsvinden in Euro’s of US $, tenzij anders overeengekomen. 5.2. P&L hanteert een betaaltermijn van 40 dagen, tenzij in de overeenkomst anders is overeengekomen. 5.3. Inden P&L in verzuim is geraakt, is P&L slechts gehouden tot vergoeding van de wettelijke rente over het factuurbedrag exclusief transportkosten, BTW en overige heffingen van welke aard dan ook. 5.4. P&L is gerechtigd schulden aan Wederpartij te verrekenen met de eventuele vordering die P&L op Wederpartij heeft, dit uit welke hoofde dan ook. 5.5. De administratie van P&L strekt, behoudens tegenbewijs, tot volledig bewijs van het aan de Wederpartij verschuldigde, uit welke hoofde dan ook.
Betaling. Hierdie ooreenkoms neem aanvang op die effektiewe datum, wat onderworpe is aan bepalings wat voorsiening maak vir die vervroegde beeïnding daarvan, en betaling van die borgskapfooi aan die Ontvanger ▇▇▇ gemaak word op