Betalings Voorbeeld Klousules
Betalings. Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word.
Betalings. Eenmalige betalings mag gemaak word, op voorwaarde dat dit nie minder is as ons minimum wat toegelaat word nie. As die transaksiedatum vir 'n betaling, ▇▇▇▇ in die staat aangedui, meer as een dag later as die betaaldatum is, ▇▇▇ ons die betaling aanpas om voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇ vir die vertraging vanaf die dag na die betaaldatum tot die transaksiedatum.
Betalings. 10.1 Hiermee stel jy All Venture Trading aan as jou agent, geregtig om betalings namens jou, met betrekking tot enige besprekings by jou Instansie wat gemaak is via All Venture Trading- sagteware, te ontvang. Hierdie betalings sluit besprekingsdeposito’s wat deur jou vereis word, in, of enige ander betaling, insluitende balansbetalings, wat die Kliënt in verband met hulle bespreking by jou Instansie aan All Venture Trading betaal.
10.2 Vir sulke betalings kom jy ooreen om te aanvaar dat die Kliënt enige bedrag betaal het waarvan All Venture Trading melding gemaak het.
10.3 As jy ’n deposito ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as 100% op All Venture Trading-sagteware vereis, is dit jou verantwoordelikheid om enige addisionele bedrag wat die Kliënt nog verskuldig is, in te vorder.
10.4 All Venture Trading ▇▇▇ alle bedrae wat ons vanaf die Kliënt invorder, aan jou oorbetaal, onderhewig aan die aftrekkings wat elders in hierdie ooreenkoms gespesifiseer word.
10.5 All Venture Trading behou die reg voor om enige bedrae wat die Kliënt namens jou aan ons betaal het, te weerhou tot 7 dae nadat die Kliënt by jou Instansie uitgeklok het. Dit stel ons in staat ▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ dat die Kliënt se Bevredigende Verblyf (▇▇▇▇ gedefinieer in klousule 1.14).
10.6 Alhoewel All Venture Trading gereeld die bedrae wat ons namens jou van die Kliënt ontvang het aan jou betaal kort nadat ons dit ontvang het, ▇▇▇ hierdie toegeeflikheid in die toepassing van ons reg wat in die bogenoemde sub-klousule gespesifiseer is, nie afbreuk doen aan ons reg om dit in die toekoms toe te pas nie.
10.7 Dit is jou verantwoordelikheid om jou korrekte bankbesonderhede aan All Venture Trading te voorsien, asook die bewys daarvan indien ons dit aanvra. In geval van ’n verandering van eienaarskap of bankrekening, moet jy All Venture Trading onmiddellik dienooreenkomstig in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇. All Venture Trading ▇▇▇ ▇▇▇ verantwoordelik wees vir betalings wat in ’n verkeerde rekening gemaak is as ons nie vroegtydig van die verandering van bankbesonderhede in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ is nie.
10.8 Hiermee stem jy in dat sekere oorbetalings van ons aan jou vertraag mag wees as gevolg van onvoorsiene omstandighede, insluitende besige gebruikerstydperke wat aanlyn-bankdienste onbruikbaar maak, of situasies waar ’n Kliënt se tevredenheid met verblyf onder geskil is, of in situasies waar die besonderhede oor die bedrag wat aan jou verskuldig is onder geskil is, of waar ons nog nie jou bankbesonderhede of voldoende bewys daarvan ontvang het nie.
10.9 All...
Betalings. U polis is ’n maandelikse polis en u moet die maandelikse paaiement, ▇▇▇▇ op u skedule aangedui, vooruit betaal. As ons in die maand wat op u aktivering volg (en verder daarna) nie u premie op die aftrekdatum ontvang nie, sal ons u ’n 15-dae grasietydperk gee waartydens u die premie kan betaal. Indien ons gedurende die grasietydperk nie u premie ontvang nie, ▇▇▇ ▇ ▇▇▇ vir die maand dekking hê nie.
Betalings. 4.1.1 Die fransesnemer ▇▇▇, op aanvraag, aan die fransesgewer, ‘n bedrag van
4.1.2 Indien die fransesnemer, gedurende die verloop van hierdie ooreenkoms, die keuse uitoefen om ‘n verdere Pakket te bekom, ▇▇▇ die fransesnemer die koste van sodanige verdere Pakket op aanvraag aan die fransesgewer oorbetaal alternatiewelik ▇▇▇ die fransesnemer betalings aan die fransesgewer maak ten opsigte van die koste van sodanige verdere Pakket, in paaiemente ▇▇▇▇ skriftelik van tyd tot tyd tussen die partye ooreengekom.
4.1.3 Indien die fransesnemer, met die aankoop van ‘n Pakket , die keuse uitoefen om ‘n Pakket in beide Afrikaans en ▇▇▇▇▇▇ aan ▇▇ ▇▇▇▇, moet die Fransesnemer ‘n addisionele toevoeging tot die Pakket koop en ▇▇▇ die fransesnemer die koste van sodanige addisionele toevoeging op aanvraag aan die fransesgewer oorbetaal saam met die betaling van die kostes vir die betrokke Pakket. Die ekstra materiaal benodig vir die tweede taal waarin die pakket aangebied en wat ▇▇▇▇ uitmaak van ‘n addisionele toegvoeging ▇▇▇ as volg wees:
4.1.3.1 Ten aansien van Pakket A:
4.1.3.1.1 Administratiewe handleiding en read-‐only CD;
4.1.3.1.2 Module 1 en 2 kurrikulum handleidings;
4.1.3.1.3 Liedjieshandleiding;
4.1.3.1.4 Module 1 beluistering CD;
4.1.3.1.5 Dansies CD;
4.1.3.1.6 Liedjies CD;
4.1.3.1.7 Demonstrasie CD;
4.1.3.1.8 Bemarkingslêer.
4.1.3.2 Ten aansien van Pakket B:
4.1.3.2.1 Administratiewe handleiding en read-‐only CD;
4.1.3.2.2 Module 3 en 4 kurrikulum handleidings;
4.1.3.2.3 Liedjieshandleiding;
4.1.3.2.4 2 x CDs met module 4 beluisteringmateriaal, orkeswerke, partiture, liedjies en blokfluit begeleiding;
4.1.3.2.5 1 x CD met liedjies en dansies.
4.1.3.3 Ten aansien van Pakket C:
4.1.3.3.1 Administratiewe handleiding en read-‐only CD;
4.1.3.3.2 Module 1, 2, 3 en 4 kurrikulum handleidings;
4.1.3.3.3 Liedjieshandleiding;
4.1.3.3.4 2 x CDs met module 4 beluisteringmateriaal, orkeswerke, partiture, liedjies en blokfluit begeleiding;
4.1.3.3.5 Dansies CD;
4.1.3.3.6 Liedjies CD;
4.1.3.3.7 1 x CD met beluisteringmateriaal;
4.1.3.3.8 Demonstrasie CD;
4.1.3.3.9 Bemarkingslêer.
4.1.3.4 Ten aansien van Pakket D:
4.1.3.4.1 Administratiewe handleiding en read-‐only CD;
4.1.3.4.2 Module 1 en 2 kurrikulum handleidings;
4.1.3.4.3 Liedjieshandleiding;
4.1.3.4.4 Liedjies CD;
4.1.3.4.5 Demonstrasie CD;
4.1.3.4.6 CD 1-‐4;
4.1.3.4.7 Bemarkingslêer.
4.1.3.5 Ten aansien van Pakket E:
4.1.3.5.1 Administratiewe handleiding en Read-‐only CD;
4.1.3.5.2 Module 1 en 2 kurrikulum handleidi...
Betalings. Jou polis is ʼn maandelikse polis en jy moet die maandelikse betaling vooruit betaal. Jou debietorder ▇▇▇ op die datum waarop ooreengekom is afgetrek word. Ons behou die reg voor om die premie op ʼn alternatiewe datum af te trek, in ʼn poging ▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ dat jy versekering het. As jou aftrekkingsdatum op ʼn ▇▇▇▇▇▇ of openbare vakansiedag val, ▇▇▇ ▇▇▇ debietorder moontlik vir ʼn vroeër datum aangebied word.
Betalings. Die ouers ▇▇▇ die skoolfooie betaal by die skool in skoolure, alternatiewelik by wyse van ‘n deposito in die volgende bankrekening : Eerste Nasionale Bank (Marble Hall) Takkode : 260447 Rekeningnommer : 62014095394 Verwysing : U rekening nr. of oudste kind se naam en van.
Betalings. U polis is ’n maandelikse polis en u moet die maandelikse premie vooruit betaal, op die aftrekdatums ▇▇▇▇ wat dit op u skedule verskyn.
Betalings. Jou debiet order ▇▇▇ op die datum wat ooreengekom is, afgetrek word. Ons hou die reg voor om die premie op ‘n alternatiewe datum te neem, in ‘n poging om jou gedek ▇▇ ▇▇▇. Jou debietorder kan op ’n vroeër datum geneem word wanneer jou aftrekdatum op ’n ▇▇▇▇▇▇ of openbare vakansiedag val.
Betalings. Naweek- en/of besprekings ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as drie dae moet ten volle vereffen word met bespreking. Die deposito beloop 50% van die volle bedrag van die verblyf. Die balans kan voor aankoms elektronies of kontant met aankoms vereffen word. Let asseblief daarop dat Kierie ▇▇▇▇▇ Selfsorg-eenhede nie oor kaartgeriewe beskik nie. Die bewys van die deposito moet aan ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇@▇▇▇▇▇.▇▇▇ gestuur word om die bespreking te bevestig.
