KONTRAKBREUK Voorbeeld Klousules

POPULAR SAMPLE Copied 4 times
KONTRAKBREUK. Indien die Koper of die Okkupeerder sou versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak stiptelik na te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 (sewe) dae na afsending van 'n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Verkoper geregtig om (sonder benadeling van enige ander regte kragtens hierdie kontrak en / of die gemenereg): 18.1 Hierdie kontrak te kanselleer, herbesit en okkupasie van die eenheid te eis en om die Koper en almal wat deur of namens die Koper die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper sou versuim in die voldoening van enige sodanige ▇▇▇▇, ▇▇▇ die Verkoper nogtans geregtig wees tot kansellasie van die kontrak. 18.3 Hierdie klousule ▇▇▇ ▇▇▇ so uitgelê word nie dat dit die Verkoper verhinder ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ meer teen die Koper stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema te beskerm of, ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper in terme van die kontrak of in terme van die reëls waarmee die Koper in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 Indien die kontrak gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, ▇▇▇ die Verkoper geregtig wees om die bedrag ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen aan die Verkoper se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassing. 18.5 „n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak en maak die Verkoper geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper is geregtig ▇▇ ▇▇▇▇▇ te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer.
KONTRAKBREUK. Ingeval die KOPER versuim om op die vervaldatum enige van die terme of voorwaardes van die OOREENKOMS na te kom, ▇▇▇ die VERKOPER of sy agent die reg hê om onmiddellik en sonder vooraf kennisgewing -
KONTRAKBREUK. Met inagname van afdelings 47 en 48 bevestig die student dat, indien hulle kontrakbreuk ingevolge hierdie ooreenkoms pleeg deur na te laat om enige paaiement teen die sperdatum te betaal, die volle uitstaande bedrag onmiddellik betaalbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇, en Akademia gemagtig ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ verdere kennisgewing voort te gaan om skulde vanaf die student ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇. Die student ▇▇▇ ook verantwoordelik wees vir die regskostes, asook die kostes van alle briewe, telefoonoproepe, opsporingsgelde, en ander verhalingsgelde en onkostes wat aangegaan moet word as gevolg van die student se kontrakbreuk.
KONTRAKBREUK. 13.1 Indien die Werkgewer versuim om: 13.1.1 enige van sy verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms stiptelik op die tyd ▇▇▇▇ hierin aangedui, na te kom; of 13.1.2 stiptelik te voldoen aan enige ander voorwaarde kragtens hierdie ooreenkoms; 13.2 en sou hy in versuim ▇▇▇ vir „n periode van 10 (tien) dae na afsending van „n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Kontrakteur geregtig: 13.2.1 om die kontrakprys betaalbaar kragtens hierdie ooreenkoms te eis (of die balans daarvan) tesame met rente daarop teen die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ omskryf in die skedule, vanaf die datum waarop die kontrakbreuk ontstaan het en sonder om afbreuk te doen aan enige eis wat die Kontrakteur teen die Werkgewer mag hê, alternatiewelik, 13.2.2 om hierdie ooreenkoms te kanselleer. 13.3 Indien hierdie ooreenkoms gekanselleer word vir ▇▇▇▇▇ rede ookal, ▇▇▇ die Kontrakteur geregtig wees om skadevergoeding van die Werkgewer te eis.
KONTRAKBREUK. Indien enige van die partye die bepalings van die ooreenkoms verbreek, en versuim om sodanige verbreking reg te stel binne 7 (SEWE) dae na afsending van ‘n skriftelike aanmaning per vooruitbetaalde geregistreerde pos daartoe deur enigeen van die ander partye, ▇▇▇ die onskuldige partye geregtig wees om, na eie keuse – 8.1 sodanige skade as wat hy mag ly te is; en 8.2 die ooreenkoms te kanselleer, met dien verstande dat die reg tot kansellasie beperk ▇▇▇ ▇▇▇▇ tot gevalle waar die verbreking wesentlik is; of 8.3 in die alternatief tot paragraaf 8.1 en 8.2 nakoming van die verpligting wat verbreek is, af te dwing. Die regte ingevolge hierdie paragraaf beding ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ benadeling van, en addidioneel tot, enige ander regte waaroor die partye mag beskik, wees.
KONTRAKBREUK. Indien die KOPER in gebreke ▇▇▇ ▇▇ op ‘n vasgestelde datum enige van die bepalings en voorwaardes van hierdie ooreenkoms na te kom, ▇▇▇ die VERKOPER of die VERKOPER se agent die reg hê om, nadat die KOPER skriftelik 7 (sewe) ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ gegee is, óf : 6.1 die transaksie te kanselleer deur middel van ‘n geregistreerde brief aan die KOPER, in ▇▇▇▇▇ geval die KOPER alle gelde wat reeds aan die VERKOPER of sy agent ingevolge hierdie ooreenkoms betaal is ▇▇▇ verbeur, sonder benadeling van die VERKOPER se ander wetlike regte, regsmiddels en reg om skadevergoeding te eis ; Of 6.2 onmiddellike betaling van die totale koopprys sowel as nakoming van alle voorwaardes en bepalings hiervan en skadevergoeding te eis.
KONTRAKBREUK. Indien die HUURDER
KONTRAKBREUK. 10.1 Indien enigeen van die partye versuim om enige bepaling van die ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ na te kom en versuim om dit reg te stel binne 7 (SEWE) dae na ontvangs van ʼn skriftelike versoek van die ander party om dit te doen, kan die verontregte party, sonder om afbreek te doen aan enige ander regte waaroor hy mag beskik, spesifieke nakoming eis of die Ooreenkoms sonder verdere kennisgewing kanselleer en skadevergoeding van die party in versuim eis. 10.2 Indien die Ooreenkoms gekanselleer word as gevolg van kontrakbreuk deur die Koper of deur die Koper self, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ toesien tot betaling van die Eiendomsagentkommissie op aanvraag en is die Verkoper geregtig om alle bedrae wat uit hoofde van die Ooreenkoms betaal is (hetsy aan die Verkoper of die Transportbesorger) as vooruitberaamde gelikwideerde skadevergoeding te behou, of alternatiewelik, om sodanige ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ behou totdat die omvang van die Verkoper se skade bepaal is en om ▇▇▇ skuldvergelyking toe te pas tussen genoemde bedrae en die Verkoper se skade. 10.3 Insidentele rente, teen die ▇▇▇ huidige prima uitleenkoers (maandeliks bereken en gekapitaliseer), ▇▇▇ gehef word op enige bedrae nie tydig betaal op datums ▇▇▇▇ bepaal in die Ooreenkoms nie.
KONTRAKBREUK. Indien die Handelaar enige bepalings van hierdie ooreenkoms verbreek en in gebreke ▇▇▇ ▇▇ die kontrakbreuk binne 7 dae na ontvangs van ‘n skriftelike kennisgewing te herstel, ▇▇▇ die MAATSKAPPY geregtig wees sonder benadeling van enige ander regte wat die MAATSKAPPY mag hê, om: 25.1 Onmiddelik nakoming van al die bepalings van die ooreeenkoms te eis: 25.2 Die ooreenkoms te kanselleer.
KONTRAKBREUK. Ingeval die KOPER, nadat aan al die opskortende voorwaardes voldoen is, versuim om op die vervaldatum enige van die terme of voorwaardes van hierdie koopkontrak na te kom ▇▇▇ die VERKOPER geregtig wees om die KOPER 7 (SEWE) dae skriftelike ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇ ▇▇ sodanige verbreking of nalating reg te stel, en indien die KOPER sou versuim om gehoor ▇▇ ▇▇▇ aan sodanige ▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇ ▇▇▇ die VERKOPER die reg hê om: (a) die ▇▇▇▇ ▇▇ kanselleer deur geregistreerde brief tot die effek geadresseer aan die KOPER, waarna die KOPER alle bedrae insluitende die deposito betaalbaar ingevolge klousule 2.2, betaal aan die VERKOPER of sy agent in terme hiervan ▇▇▇ verbeur as rouwkoop, sonder benadeling van die VERKOPER se ander regte en remedies, insluitende die VERKOPER se reg om skadevergoeding te eis, (b) om onmiddellike betaling van die koopprys en daadwerklike vervulling van al die terme en voorwaardes hiervan te eis.